)

Hoërskool Upington gholfers presteer

Foto links: Jano Malan – Foto regs: P.A. Karsten en Jano Malan 

Die afgelope naweek is die Lime Acres Junior Ope aangebied. Dit is die eerste Noord-Kaap order of merit toernooi vir die seisoen van 2021. Twee van uppies se leerders het deelgeneem.

Jano Malan het die toernooi gewen met tellings van 77, 77 en 69 en P.A. Karsten het 8ste geëindig met tellings van 84, 87 en 84.

Hulle is dan onderskeidelik eerste en agste op die merietelys.

Daar word in totaal 5 van die toernooie aangebied in die volgende 12 maande, en dan word ‘n Noord-Kaap span van 8 gekies wat aan die S.A. Interprovinsiale junior toernooi gaan deelneem in Desember 2021.

Baie sterkte aan die twee vir die res van die seisoen.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal