)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Radikale Redenaars

As gevolg van die Covid-19 pandemie het die redenaars-kompetisie vanjaar anders verloop as in die verlede.

Leané Labuschagne, Liebré Potgieter en Alida Letooane het tydens vanjaar se kompetisie deurgedring na die Nasionale Finale rondte van die Radikale Redenaars deur ‘n video van hulself in te stuur.

Leané Labushagne (Gr 9) het ‘n 4de plek behaal in Afrikaans moedertaal.

Liebré Potgieter (Gr 10) het 2de plek behaal in Afrikaans moedertaal.

Alida Letooane (Gr 12) het ‘n 1ste plek behaal in Afrikaans addisionele taal.

Baie geluk. Rooiskool is trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal