)

Hoërskool Vryburg se leerders behaal uitstekende prestasies in Redenaars

Hoërskool Vryburg se leerders het aanlyn deelgeneem aan die Radikale Redenaars en het uitstekende prestasies behaal:
Tarah Höll (Gr. 11)
– Afdeling: Tweetalig
– 1ste in NW & 3de Nasionaal
Simon v Heeden (Gr. 11)
– Afdeling: Moedertaal
– 2de in NW & 10de Nasionaal
Jovan Scholtz (Gr. 9)
– Afdeling: Prosa
– 1ste in NW & 3de Nasionaal
– Afdeling: Redenaars
– 2de in NW & 10de Nasionaal
Amé Schlebush
– Afdeling:Moedertaal
– 9de in NW
Baie geluk!
Ons is trots op julle
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal