)

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad leerlinge ontvang Voortrekker toekenning

Twee leerlinge van Afrikaanse Hoëskool Kroonstad het die Presidentsverkenner eksamen wat jy by die Voortrekkers kan ontvang verwerf.
Baie geluk aan Michelle en SJ wat die Voortrekker Presidentsverkenner eksamen geslaag het. Dit is die hoogste toekenning wat jy kan kry.
Om die toekenning te ontvang sluit ’n deurlopende proses in wat die hele Verkennerloopbaan insluit en afsluit met die Presidentsverkenner Afrondingskamp.
Met hierdie proses is die Presidentsverkennertoekenning vir elke Verkenner in graad 12 beskore, mits aan die minimum vereistes voldoen word. Die Verkenner self is in beheer van die suksesvolle afhandeling van die proses. Die toekenning word op nasionale vlak deur die Hoofdagbestuur toegeken.
Ons is TROTS op julle.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal