)

Hoër Meisieskool Oranje se 1ste Hokkiespan nr 1

Die eerste hokkiespan van Oranje se oorheersing was die afgelope dekade so beduidend dat die span die nr. 1-posisie toegeken is vir die afgelope nege jaar vir meisiespanne.
SA Schools Sport, wat sedert 2012 verantwoordelik is vir ’n skolehokkieranglys vir seuns en meisies, het ’n saamgestelde ranglys vir die laaste nege jaar bekend gemaak.
Oranje is ’n hele klompie ranglyspunte bo St. Mary’s Waverly in die tweede plek. St. Mary’s Kloof is derde.
Oranje het sedert 2013 jaarliks in die eerste plek op die ranglys afgesluit.
Sedert 2013 het die Oranjeniete die All Girls Schools’ Festival en Vrystaatbeker klokslag gewen en het die Super12-kroon en St. Mary’s op die uitsondering van 2018 elke jaar verower.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal