Foto’s vlnr: Luan Cronje, Gerrit Scheepers en Liam Scholtz (graad 1) en Anri de Jager en Rorisang Hatla (graad 4)
Primêre Skool Jordania in Bethlehem het die afgelope week aandag gegee aan lees. Gedurende ons boekeweek het die kinders en personeel volgens twee temas, naamlik “seerowers” en “wanted dead or alive”, aangetrek. Die kinders het ook meer as 500 ou boeke aan die skool se biblioteek geskenk. Een van min skole wat nog ‘n werkende biblioteek het.
Welgedaan, Jorries!

Ian Smith, Jorrienoster en Sibisiswe Shabalala – graad 5


Become a Sponsor









