)

BVHS leerders presteer by Bethlehem Eisteddfod

Voor v.l.n.r.: D. van Graan, M. Kotzé, J Smith, M. Grové, M. Azar.

Middel v.l.n.r.: T. Craven, C. Schultz, B. Oosthuizen, J. Schoeman.

Agter v.l.n.r.: C. Fourie, D. van der Merwe, T. de Jager, M. Crause, K de Klerk.

Afwesig: C. Germishuizen, E. Snyman, K. Motloung, T. Scheepers, M. Molaba, T. McMaster.

Dit skep vir almal die geleentheid om hulle talente met ander te deel. By Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle geleer dat kunste soms praat waar woorde nie kan verduidelik nie… Dankie aan elke leerder se harde werk, ure se oefen en tyd wat afgestaan was.  Hierdie leerders behaal gesamentlik 54 goue toekennings, 18 silwer toekennings en 9 brons toekennings.

Thalja de Jager, Monique Crause en Dané van Graan verdien ook Meriete toekennings.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal