)

Grey College leerder seëvier in karate E-kompetisie

Paul Maartens (gr.8) van Grey College het ondersekidelik ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal in ‘n karate “E-kompetisie” gedurende die grendeltydperk.
Die eerste kompetisie was in sy styl (Chu Jin) se nasionale kompetisie, waarin hy goud verwerf het in Kata waarna hy deurgedring na die volgende kompetisie.
Die tweede kompetisie was in Chu Jin se internasionale kompetisie tussen Chu Jin SA en Chu Jin Indië. Hier het hy ‘n tweede plek behaal in Kata.
Veels geluk!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal