)

Laerskool Thabazimbi geniet die heerlike lente

Vandag het die eerste groep leerders van Laerskool Thabazimbi die geleentheid gehad om met vrolike uitrustings aan en ‘n heerlike piekniekmandjie die begin van Lente te vier. Hoop julle het dit geniet.
Today the first group of learners had the opportunity to celebrate the beginning of the Spring season dressed in beautiful outfits as well as delicious picnic baskets. Hope you enjoyed it.
Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. ‘n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie, en mense met ‘n positiewe gesindheid, maak hierdie laerskool ‘n juweel in ons geweste.
Akademiese Ererol
Graad 7 leerlinge wat van Graad 4 tot aan die einde van Graad 7 ‘n gemiddeld van 85% en hoër gehandhaaf het,se name word op die akademiese ererol in die saal aangbring.• Akademiese BalkiesElke leerling wat na afloop van ‘n kwartaal en assesering ‘n gemiddeld van 85% en hoër het, ontvang ‘n akademiesebalkie wat die kwartaal gedra kan word.• Grondslagfase leerders wat ‘n 7 simbool vir Huistaal of Wiskunde op hulle Assesseringsverslae ontvang het kwalifiseer  vir ‘n Akademiese toekenning.• AsseseringDeurlopende assesering vind gedurende die kwartaal plaas met ‘n toetsreeks in die 1ste, 2de en 3de kwartaal.‘n Formele eksamen word in die 4de kwartaal geskryf.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal