)

Hoërskool Brackenfell: Topgoud en Top 20/ Top Gold and Top 20

Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 9 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Die skool het dit gekombineer met Topgoud om tyd te spaar. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir die pragtige prestasie! Baie dankie ook aan al die betrokke personeel en 𝗦𝗽𝗲𝗰𝘁𝗿𝗮 wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

𝙔𝙚𝙨𝙩𝙚𝙧𝙙𝙖𝙮 𝙬𝙚 𝙧𝙚𝙬𝙖𝙧𝙙𝙚𝙙 𝙩𝙝𝙚 𝙩𝙤𝙥 20 𝙡𝙚𝙖𝙧𝙣𝙚𝙧𝙨 𝙤𝙣 𝙩𝙝𝙚 𝙜𝙧𝙖𝙙𝙚 9 𝙢𝙚𝙧𝙞𝙩 𝙡𝙞𝙨𝙩 𝙛𝙤𝙧 𝙩𝙝𝙚𝙞𝙧 𝙝𝙖𝙧𝙙 𝙬𝙤𝙧𝙠 𝙞𝙣 𝙩𝙝𝙚 𝙛𝙞𝙧𝙨𝙩 𝙩𝙚𝙧𝙢. 𝙏𝙤 𝙨𝙖𝙫𝙚 𝙩𝙞𝙢𝙚 𝙬𝙚 𝙘𝙤𝙢𝙗𝙞𝙣𝙚𝙙 𝙩𝙝𝙚 𝙚𝙫𝙚𝙣𝙩 𝙬𝙞𝙩𝙝 𝙏𝙤𝙥 𝙂𝙤𝙡𝙙. 𝘾𝙤𝙣𝙜𝙧𝙖𝙩𝙪𝙡𝙖𝙩𝙞𝙤𝙣𝙨 𝙩𝙤 𝙖𝙡𝙡 𝙩𝙝𝙚𝙨𝙚 𝙡𝙚𝙖𝙧𝙣𝙚𝙧𝙨 𝙛𝙤𝙧 𝙩𝙝𝙞𝙨 𝙚𝙭𝙘𝙚𝙡𝙡𝙚𝙣𝙩 𝙖𝙘𝙝𝙞𝙚𝙫𝙚𝙢𝙚𝙣𝙩. 𝙏𝙝𝙖𝙣𝙠 𝙮𝙤𝙪 𝙩𝙤 𝙖𝙡𝙡 𝙩𝙝𝙚 𝙨𝙩𝙖𝙛𝙛 𝙢𝙚𝙢𝙗𝙚𝙧𝙨 𝙖𝙣𝙙 𝙎𝙥𝙚𝙘𝙩𝙧𝙖 𝙛𝙤𝙧 𝙢𝙖𝙠𝙞𝙣𝙜 𝙩𝙝𝙞𝙨 𝙥𝙤𝙨𝙨𝙞𝙗𝙡𝙚.

https://www.facebook.com/Brakkieland/videos/597525341134065

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal