)

Hoërskool Nelspruit se Huis Maré verjaar!

HIEP HIEP HOERA – HUIS MARÉ VERJAAR!
Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem.
Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep gekoester word in baie Nellies se harte. Dit was ‘n droom van die stigters dat Huis Maré altyd ‘n waardige tweede tuiste vir die meisies sal wees.

Alhoewel die dag nie soos in die verlede deur die hele koshuis gevier is nie, het dit tog nie ongesiens verbygegaan nie. Matrone Anel Louw het die pragtigste verjaardagkoek gebak en die meisies kon heerlik hieraan smul.

Huis Maré is ‘n spesiale plek wat diep gekoester word in baie Nellies se harte. Dit was ‘n droom van die stigters dat Huis Maré altyd ‘n waardige tweede tuiste vir die meisies sal wees. Hulle het ook met verwagting gehoop dat die goeie gesindheid en dissipline nog baie lank gehandhaaf sal word.

Die klas van 2020 sal saamstem dat alhoewel die jaar nie verloop het na wense nie, is die koshuis nog steeds soos ‘n tweede ouerhuis waar die tradisies met trots uitgeleef word.

Chrisna Loubser.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal