Ilana Samurels, Graad 7, van Sentrale Volkskool Kroonstad, presteer uitstekend in kuns. Sy het ‘n nasionale toekenning verwerf van die Sanlam Kinderkunskompetisie. Ilana neem kuns as ‘n buitemuurse aktiwiteit.
Senties is baie trots op jou, Ilana!
Become a Sponsor








