)

Hoërskool Robertson Gholfdag 2020

Op 21 November 2020 bied Hoërskool Robertson in samwerking met Robertson Gholfklub ‘n Gholfdag aan.

Hoërskool Robertson is geleë in die pragtige dorp Robertson in die Wes Kaapprovinsie wat bekend staan as die vallei van wyn en rose in die hartland van die wynroete.

Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 91 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met ‘n aantal van 23 personeellede. Ons leuse, “Velle Est Posse” beteken, “Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg”.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal