

Missie: Leerders: Veilige en gelukkige omgewing
Akademie: Waardegedrewe prestasie- onderrig
Sport: Uitmuntende prestasie en volgehoue deelname
Opvoeders: Spesialiste in hul vakgebied(e)
Skool: Finansieel en administratief sterk
Ouers: Gelukkig en betrokke









