)

Welkom Volkskool Opedag

Hierdie jaar kan Volkies nie sy bekende Graad 1 Opedag hou nie. Graag kyk ons terug na die afgelope paar jaar…kyk saam en sien hoekom ons glo ons die beste keuse vir u kind is.

#Graad1 #2021

https://www.facebook.com/wvolkskool/videos/2763292740620042

Volkies het Guts!

Akademiese uitnemendheid is vir ons ononderhandelbaar! By Welkom Volkskool word uitsonderlike hoë prioriteit aan die akademie gegee.

Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (CAPS), word steeds ten volle geïmplementeer. Die leerstof is goed georganiseerd en volgens Departementele vereistes uiteengesit in die onderskeie handboeke.

Ouerbetrokkenheid by leerders se akademiese ontwikkeling bly van kardinale belang. Die kurrikulum het besonder baie inhoud en verg dus daaglikse en deurlopende aandag van elke leerder in die klaskamer, sowel as tuis. Die verbetering van leerders se lees- en spelvermoë bly ‘n noodsaaklikheid, wat daagliks motivering van ouer en opvoeders verg.

Welkom Volkskoolleerders presteer bokant die vasgestelde prestasievlak wat deur die onderskeie Departementele fasiliteerders vasgestel word vir die streek.

Welkom Volkskool spog met hoogsgekwalifiseerde, opgeleide personeel op akademiese gebied wat toegewyd is tot elke leerder se volkome ontwikkeling.

Akademie skep vir ‘n kind toekomsgeleenthede, daarom is dit die hoogste prioriteit by Welkom Volkskool. Soos ons slagspreuk lui: GROEI met vertroue die toekoms in.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal