)

Hoërskool Ermelo se Hayley van der Walt skitter by Speeltoneel 2020

Hayley van der Walt graad 8-leerder van EHS, het gedurende die grendeltyd deelgeneem aan oudisies vir ABS-Produksies se Speeltoneel 2020 in samewerking met aktrise Desire Gardner.
Hayley moes een van haar monoloë instuur en is gekies om vir 12 maande saam met hulle te werk. Hierna staan sy ‘n kans om in ‘n kort film te speel in Februarie 2021. Desire Gardner is beter bekend as Carmen wat in Suidooster speel.
Hayley het reeds vanaf 1 Junie begin werk saam met Desire Gardner en word via aanlynlesse deur die bekende aktrise afgerig.
Baie geluk, Hayley! Die Erries is voorwaar trots op jou en wens jou alle voorspoed toe.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal