)

Hoërskool Sentraal leerder dring deur na Blitsbrein Junior

Baie geluk aan Marius van der Merwe, ‘n gr. 9-leerder van Hoërskool Sentraal, wat na die finaal in die Netwerk 24 Blitsbrein Junior kompetisie deurgedring het. Die finaal vind op 15 Augustus plaas.
Ons is trots op jou! Sterkte met die finaal.
Hoërskool Sentraal bied ‘n wye verskeidenheid akademiese vakke en buitemuurse aktiwiteite wat sal bydra tot die groei van u kind op ‘n groot verskeidenheid areas. Die Hoërskool Sentraal beskik oor ‘n unieke oop vakkeuse wat beteken dat die leerders enige DRIE vakke vanaf graad 10 kan kies. Dit stel die leerders in staat om hulle beter voor te berei vir moontlike beroepsrigtings omdat hulle die vakke kan neem waarvoor hulle aangelê is en wat betrekking het op hulle spesifieke belangstellingsveld.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal