)

Hoërskool DF Malan se Dirk Hagen skitter in Poësie en Redenaars

Te midde van ‘n tyd waarin baie buitemuurse aktiwiteite tot ‘n stilstand gedwing is, het Dirk Hagen (gr. 8) gedoen wat moontlik is om steeds sy talente uit te leef.

Dirk het twee aanlynkompetisies gebruik om sy dramatiese – en redenaarsvermoëns op die proef te stel. In beide kompetisies, naamlik OppiTongAf en Con Spirito, het hy met die louere weggestap. Hy het in drie kategorieë na die finale ronde deurgedring.

In die OppiTongAf-kompetisie het hy ‘n A+ vir redenaars ontvang en sal 1-2 Oktober aan die finaal deelneem.

In die Con Spirito-kompetisie het hy aan twee kategorieë deelgeneem. Vir Redenaars het hy 93% behaal en vir Ongedramatiseerde Poësie 92%. Dirk gaan in November tot Desember Johannesburg toe om aan die eindronde deel te neem.

“Ons is baie trots op hierdie inspirerende Dee-Effer wat bly presteer in onsekere tye.”

Baie geluk, Dirk!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal