)

Gr 12 leerder van Hoërskool Upington neem deel aan dramakompetisie

Chrizelle Strydom, een van Hoërskool Upington se Gr 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem.

Sy is nasionaal as een van die 10 finaliste in die kategorie Gr11-Gr12 aangewys nadat sy haar oudisie en optrede ‘n sertifikaat met platinum status (bo 90%) ontvang het.

Hierdie opwindende nasionale aanlyn dramakompetisie is deur die bekende aktrise, Ira Blackenberg, en haar man, Waldemar Schults aangebied.  Hiermee dring Chrizelle dus deur na die finale rondte vir Dramaweb SA wat komende Saterdag 25 Julie via ZOOM gaan plaasvind.

Baie sterke Chrizelle te midde van die eksamen en toetse, ons is baie trots op jou!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal