)

Hoërskool Paul Erasmus, Senekal – die skool om te kies

https://youtu.be/H1croGAMLB4

Hoërskool Paul Erasmus is ‘n klein, plattelandse skool wat in 1879 gestig is as gekombineerde skool.  Vanaf 1915 word die huidige terrein gebruik en word die skool Hoërskool Paul Erasmus.
Elke kind is vir ons belangrik; persoonlike aandag deel van ons resep wat uitstekende akademiese resultate verseker.
Paul Erasmus streef daarna om elke leerling met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om as volwassene ‘n verskil in die lewe te kan maak.
Die skool handhaaf sterk Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoë gehalte-onderwys.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal