)

Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vertel meer oor die skool

Cornel Saunders

Bloues is my huis weg van my huis. Die plek wat my gevorm en gemaak het. Van sokkie tot die sportveld, van die klaskamer tot die werkswinkel en die landbou gronde wat buite ons dorp pronk. Vet pret, goeie herineringe en lewens-vriende. ‘n Huis met goeie waardes en ouers wat altyd die beste vir jou soek. Blou, Blouer, Blouste, Pot Blou. Bloues is nie net nog ‘n naam op die mond nie – dis ‘n leefwyse. Aan elke Skiewie to be, onthou… Met harde werk kan jy al jou drome bereik!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal