)

Hoër Meisieskool Oranje leerders verkies vir Speeltoneel 2020

Wilana Wolfaardt (gr. 10) en Nika Reinach (gr. 11) se akteursvernuf is beloon en gaan verder geslyp word in Speeltoneel 2020, ’n aanlyn-dramakompetisie aangebied deur ABS Produksies.

Dié twee Oranjeniete se monoloë wat hulle ingeskryf het, is gekeur wat hulle ’n weeklikse digitale les besorg by een van Desiré Gardner (aktrise van Binnelanders- en Suidooster-faam), Reynardt Hugo (Binnelanders), Pascal Pienaar (Binnelanders), Je-Ani Swiegelaar (Binnelanders) of Jana Nortier (Villa Rosa).

En die moontlikheid bestaan van ’n rol in ’n kykNET-kortfilm in April 2021.

Volgens Nika het sy Sondag ’n video-oproep van Reynardt ( ontvang om terugvoer te gee op haar opvoering. Sy en Wilana moet aan die einde van ’n maand ’n video oor hulle vordering stuur.

Wanneer die inperking verder verslap word en reis moontlik is, sal hulle een keer ’n maand na die akteurs reis vir verdere opleiding.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal