)

HOËR MEISIESKOOL ORANJE: ONNIES REGULEER DIE VERKEER

Links regs, links regs, stop. Nee meneer, jy mag níé saam met jou kind uitklim nie. Dankie mevrou vir die goeie samewerking.

’n Paar van Oranje se onnies het vanoggend weer voor 07:00 in die snerpende koue hulle plekke ingeneem op die parkeerterrein om die verkeer te reguleer.

Die personeel betrokke is mnre. Stanley Biggs, Piet Moolman, Elandré Rheeder, juff. Lise-Mari Otto, Corné Marais en Evette Riley.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal