)

Hoërskool Vryburg: Leer ken die Matriekraad

Casey-Jade Smith – Akademie

V: Beste ding van lockdown is…

A: Beste ding van lockdown vir my is om te kan kies wanneer my pouse is en om nie elke oggend vroeg hoef op te staan nie.

V: Hoe cope jy met e-learning?

A: Dit was aan die begin nie lekker nie, maar mens raak gewoond daaraan. Jy moet beslis self-dissipline hê, maar nou doen ek goed.

V: Wat ek die meeste mis van skool is…

A: Wat ek die meeste mis van skool is definitief die onderwysers  en werkers. En die snoepie se kos en chachas.

V: Die lockdown-snack wat gaan maak dat my skoolklere styf sitwanneer die skool weer begin…

A. Homemade burritos en pizzas.

V: Waarna sien jy die meeste uit wanneer lockdown verby is?

A: Om terug in die klaskamer te wees en deur ‘n onderwyser geleer te word, want dit is 10 keer moeiliker om jouself te leer.

V: Jy is ‘n inkleurpotlood. Watse kleur is jy en waarom?

A: Ek sou geel wees want dis ‘n gelukkige, vrolike kleur en sonneblomme (my gunsteling blom) is geel.

V: Watter onderwyser het jou’n belangrike lewensles geleer?

A: Nie ‘n onderwyser by ons skool nie, maar wel een van ons onderwysers se dogter, Mnr Eddie se dogter, Dr Liné: “Hard work beats talent”.

V: Watse raad sal jy graag nou in President Ramaphosa se oor wil fluister? 

A: Ek’t nie raad nie, maar ek wil graag net sê hy doen great en dis ‘n baie moeilike tyd vir ons almal, maar ons bid vir hom, want so ver het die stappe wat hy geneem het, rêrig baie lewens gered.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal