)

Hoërskool Vryburg lewer wenner op: Albert van den Berg – Rugby

Hoërskool Vryburg staan nie terug wanneer daar oor oud-leerders as wenners gepraat word nie.

Schools That Rock publiseer tans kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste.

Aan die beurt is Albert van den Berg, oud-leerder van Hoërskool Vryburg. Albert is op Hoopstad in die Vrystaat gebore. Hy het sy skoolloopbaan aan Hoërskool Vryburg voltooi.

Albert was ‘n voormalige Suid-Afrikaanse Rugby-unie speler. Albert se gunsteling posisie was slot. Hy het gedurende sy loopbaan vir die Sharks in die Internasionale Super 14 kompetisie gespeel, maar ook vir die Springbokke. Albert het sy internasionale debuut vir Suid-Afrika op 12 Junie 1999 in ‘n toets teen Italië in die EPRFU Stadionin Port Elizabeth gemaak. Die Springbokke het hierdie wedstryd met 74 – 3 gewen! Hy het ook 2 wedstryde gedurende die Drie-Nasies reeks teen die All Blacks op Loftus Versveld in Pretoria en teen Australia op Nuweland in Kaapstad gespeel. Hierdie wedstryd het Suid-Afrika met 1 punt gewen!

Albert het Suid-Afrika ook in ‘n aantal ander wedstryde verteenwoordig en is in 2019 aangestel as assistent-afrigter van die Griekwas.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal