)

Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi

Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind in Februarie 2020 plaas by die Arthur Ashe Tennis-sentrum in Soweto.

Hierdie manne is een van net agt spanne in Suid-Afrika (uit 112) wat die eindrondte gehaal het en die Larries is baie opgewonde om hul vordering daar dop te hou.

Baie sterkte, manne!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal