)

Laerskool Mooirivier o/12 Krieket

Elf o/12 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Michaél Bell, Renzo Combrinck, Bertus van der Linde, Hanlu du Plessis, Quintus Coetzee, Evan Seddon, Christiaan Krüger, Edrich van Onselen, Reuben Dreyer, Frederik van der Westhuizen en Louis Fourie is gekies vir die Potchefstroom Distrik-krieketspanne. Die spelers speel op 20 tot 22 September teen die beste spanne van die ander distrikte.

Voor vlnr: Michaél Bell, Renzo Combrinck, Bertus van der Linde, Hanlu du Plessis, Quintus Coetzee en Evan Seddon.

Agter vlnr: Christiaan Krüger, Edrich van Onselen, Reuben Dreyer, Frederik van der Westhuizen en Louis Fourie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal