)

O.13 TOKKIES SLAAN DIE WILGERLATTE

Agt O.13 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, JM Visser, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Lhuan-dré Pretorius, Christoff Nel, Tobias van Dyk, Jacques Schutte, Erick van Eeden, Jhanco de Beer is gekies vir die Potchefstroom Distrik-krieketspanne. Die spelers speel op 20 – 22 September teen die beste spanne van die ander distrikte.

Voor vlnr: JM Visser, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald en Lhuan-dré Pretorius.

Agter vlnr: Christoff Nel, Tobias van Dyk, Jacques Schutte, Erick van Eeden en Jhanco de Beer.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĂ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĂªreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van HoĂ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĂ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĂ«rskool Sentraal