)

Laerskool Mooirivier se Voortrekkers kry hoogste toekenning

Ses Voortrekkers, gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier en lede van die Totiuskommando, het daarin geslaag om bekroon te word met die hoogste toekenning wat ‘n laerskool Voortrekker kan ontvang.

Die Voorslagkenteken (goud)  is toegeken aan Philip Human en Abigail van der Sluis.  Elzette Fourie, Chemonique Henning, Nikita van der Merwe en Marli van Staden  het die Voorslagkenteken (silwer) verdien.

Op die foto bo:

Voor:  Elzette Fourie, Philip Human, Nikita van der Merwe

Agter:  Marli van Staden, Chemonique Henning en Abigail van die Sluis (afwesig)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal