)

Hoërskool Upington leerders presteer in Poort skryfkompetisie

Kaylené Carr en JD Carr

Verskeie leerders van Hoërskool Upington het hierdie jaar aan die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se POORT-kompetisie deelgeneem.

Die POORT-skryfkompetisie vind al vanaf 1971 plaas en gaan jaarliks van krag tot krag! Dit is ’n projek van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, en het ten doel om skeppende skryftalent in Afrikaans onder hoërskoolleerders te ontdek, aan te moedig en sodanige kreatiwiteit uiteindelik te waardeer en aan ’n groter gehoor bloot te stel.

Dit is maar slegs die tweede jaar wat ons skool deelneem aan hierdie kompetisie en kan met trots sê dat Uppies kán skryf. Ons spog met 4 leerders wie se werk in die jarlikse Poort-bundel opgeneem gaan word.

J.D. Carr en Kaylené Carr, albei graad 10-leerders, en oud-hoofdogter Lara-Mari Geldenhuys, spog elk met ‘n prosastuk in die bundel, terwyl Chrizelle Strydom spog met ‘n gedig.

Chrizelle Strydom, graad 12-leerder, se gedig is aangewys as 1 van die top 5 gedigte in die jaar se kompetisie en sy wen die voorblad-kompetisie vir die tweede jaar in ‘n ry.

Chrizelle Strydom en Lara-Mari Groenewald

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal