)

Hoërskool Upington by Western Mounted Games

Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs).

Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en het goed presteer. Albei het in Level 2 deelgeneem.

Jana Fourie Gr10:

Keyhole: 6de

Speedball: 3de

Figure 8: 2de

Poles 1: 7de

Barrel Race: 4de

Algeheel: 5de met 483 punte

Daniël Bothma Gr8:

Keyhole: 3de

Speedball: 4de

Figure 8: 5de

Poles 1: 1ste

Barrel Race: 5de

Algeheel: 4de met 487 punte

Baie geluk en sterkte met jul seisoen!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal