)

Uppies skuts skiet kolskote

Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous.

Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoƫrskool Upington se skuts baie goed gevaar en gewys hulle kan presteer in strawwe kompetisie.

Skietuitslae:

o/16 Sporter:Ā 3 posisies

Janko Botma – silwer (534)

o/16 Veergeweer: 3 posisies

Markus Gous – brons (438)

Martin Kotze – 4de (435)

o/16 Sporter: Staan

Janko Botma – brons (336)

o/16 Veergeweer: Staan

Markus Gous – silwer (302)

Martin Kotze – 4de (291)

o/21 Veergeweer: Staan

Wian van As –Ā brons (299)

Target sprint:

o/21:

Petrus Labuschagne – goud

Wian van As – silwer

o/16:

Janko Botma – goud

Markus Gous – silwer

Baie geluk met jul kolskote en toewyding!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal