)

Hoërskool Upington leerder presteer by Western Mounted Games

Western Mounted Jana Fourie

Jan Fourie van Hoërskool Upington het aan die Western Mounted Games deelgeneem wat by Prieska plaasgeving het. Jan het die volgende prestasies behaal:

1ste Qualifier (in Prieska) van 2020

Level 2 tussen 10 Ruiters

Figure8Flags – 8ste

Birangle – 9de

Single steak – 8ste

Hurry Scurry – 9de

Quadrangle – 5de

Overall: 9de met 466 punte

Die volgende Qualifier is oor 2 weke in Upington.

Sterkte aan al die deelnemers!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal