)

Uppies 0/15 krieket seevier teen Kenhardt!

Agter vlnr: Franco Swart (Afrigter), Jano Malan, Caydon Daniels, Jayden Williams, Sylvester Hoffmann, Ruwin Isaks, Johan Maritz, SD Botes (Afrigter) en Wian Kriek

Voor vlnr: Roelof Slabbert, Darren Cloete, Jaco Fourie en Siphe Msebenzi.

HoĆ«rskool Upington 0/15 krieket het op ʼn warm Dinsdagmiddag Kenhardt besoek om te kyk wie koning sal kraai na 25 boulbeurte.

Uppies het eerste gekolf en 123 lopies aangeteken. Sylvester Hoffman het met die kolf uitgeblink; 51 lopies nie uit.

Kenhardt gaan kolf toe en word uitgeboul vir 80 lopies. Ruwin Isaks het 4 paaltjies vir slegs 10 lopies gekry.

Uppies wen die wedstrydĀ met 43 lopies.

Baie geluk aan die seuns met die mooi prestasie.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal