Die Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die Sportvrou 2019 van Hoërskool De Aar is toeken aan Surina le Roux en die Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die Sportman 2019, is toegeken aan Jeandré Rust.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










