Baie dankie aan Mnr. Rudi Ferreira van FindiT in Kimberley en Cell C vir die borgskap van Hoërskool Noord-Kaap se senior 7’s Rugbyspan.
Dankie ook aan Mnre. Carlo Grebe van Dentists @ Memorial, Barnie Du Plessis van GVS Makelaars asook Pieter Myburgh van Gelukspoort Boerdery vir jul borgskappe. Julle ondersteuning word opreg waardeer.