)

Hoërskool De Aar Netbal

Vier van Hoërskool De Aar se A-spanne het op 13 Junie in die Provinsiale Uitspele in Upington gespeel. Al die wenspanne uit die vyf onderwysdistrikte in die Noord-Kaap het deelgeneem om te bepaal watter spanne aan die Nasionale Uitspele in Boksburg gaan deelneem.

HSDA se eerstespan het ongelukkig verloor in die finaal teen Hoërskool Hopetown en eindig dus 2de in die Ubuntu-afdeling.

Die 0.17-span (foto bo) het al hul wedstryde gewen en eindig eerste in hul afdeling. Die 0.15-span het ook al hul wedstryde gewen en eindig eerste in hul afdeling.

Die 0.15-span het al hul wedstryde gewen om na die finaal deur te dring. Oppad na die finaal reken hulle onder andere af met Hoërskool Namakwaland. Hul begin baie stadig in die finaal teen Augrabies Intermediêre skool en is nie in staat om die agterstand weer in te haal nie, al speel hul in die tweede helfte baie goed!

HSDA se 0.14 – span eindig tweede in hul uitspeelpoel. Hul kom te staan teen Hoërskool Namakwaland in die semi-finaal. HSDA se senter is vroeg in die wedstryd ernstig beseer en met die verskuiwings in die span, wat daarmee gepaard gaan, kon hulle ongelukkig nie die knoop deurhaak nie. Hulle eindig derde.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal