Hoërskool De Aar netbal leerders, Noluvu Tybosch, Bronwyn Louw, Enchanté du Preez, Leigh-Ché Swarts, Nikisha Metcalfe en Zani Mbalula is gekies is vir die Noord-Kaap Netbalspan. Hulle gaan gedurende die Junie-vakansie in Boksburg aan die All Ages toernooi deelneem.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










