Hoërskool De Aar se tennisspelers, Clodelle Menne, Améy Duvenhage, Kobus van der Walt en Camon Simons
het teen Noord-Wes, Vrystaat en Platteland gespeel en uitstekend gevaar.
Become a Sponsor)
Hoërskool De Aar se tennisspelers, Clodelle Menne, Améy Duvenhage, Kobus van der Walt en Camon Simons
het teen Noord-Wes, Vrystaat en Platteland gespeel en uitstekend gevaar.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…