)

Hoërskool Noord-Kaap by Goudveld-Sportdag

Hoërskool Noord-Kaap het die afgelope naweek aan verskeie sportsoorte deelgeneem by die Goudveld
Sportdag. Die uitslae is as volg:

Rugby:
0/14A wen 19-14 teen Hoërskool Fichardtpark
0/15A verloor 7-27 teen Hoërskool Fichardtpark
0/16A wen 22-10 teen Hoërskool Fichardtpark
0/19B wen 42-12 teen Hoërskool Fichardtpark
0/19A verloor 10-15 teen Hoërskool Fichardtpark

Netbal:
0/18 A
Hoërskool Fichardtpark – wen 24-23
Hoërskool Goudveld – wen 38-24

0/18 B
Hoërskool Fichardtpark – verloor
Bloues – verloor 7-8

0/17 A
Hoërskool Fichardtpark – wen 19-8
Hoërskool Goudveld – verloor 9-2

0/16A
Hoërskool Fichardtpark – wen 10-6
Hoërskool Goudveld – verloor 9-2

0/15 A
Hoërskool Fichardtpark – verloor 10-13
Rooies – wen 7-2

0/15B
Hoërskool Fichardtpark -verloor 21-1
Hoërskool Goudveld 0/15B -verloor 13-4
Hoërskool Goudveld 0/15 C -erloor 13-4

0/14A
Hoërskool Fichardtpark -verloor 2-18
Rooies- veloor 15-8

0/14B
Hoërskool Goudveld – verloor 3-12

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal