)

Hoërskool Noord-Kaap skitter by Fichardtpark Sportdag

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se sportspanne het die naweek van 2 – 3 Maart baie goed presteer by die Fichardtpark Sportdag. Hier volg die uitslae :

HNK Rugby:
HNK 0/14A wen teen HTS Louis Botha 0/14A met 44 – 5
HNK 0/15A wen HTS Louis Botha 0/15A met 17-5
HNK 0/16A wen HTS Louis Botha 0/16A met 31-29
HNK 0/19B wen HTS Louis Botha 0/19B met 36-17
HNK 0/19A wen HTS Louis Botha 0/19A met 36-14

HNK Hokkieseuns:
0/19A vs Fichardtpark wen 2-0
0/16A vs Fichardtpark wen 6-0
HNK Hokkiedogters:
0/19A vs Fichardtpark verloor 0-4

HNK Netbal:
HNK 0/14A verloor teen Oranje Meisies 0/14A, Oranje Meisies 0/14B en Afrikaans Hoër Kroonstad.
HNK 0/15A Wen teen Welkom Gimnasium, verloor teen Oranje Meisies en Hoërskool Jim Fouche.
HNK 0/16A wen teen Oranje Meisies 0/16B, Verloor teen Afrikaans Hoër Kroonstad
HNK 0/17A verloor teen Jim Fouche 0/19B en speel gelykop teen Potch Volkies
HNK 0/19A verloor teen Eunice en Oranje Meisies, wen teen Afrikaans Hoër Kroonstad

HNK Skaak:
HNK A-Liga skaakspan eindig 4de op die Fichardtpark sportdag
HNK B-Liga Skaakspan eindig 3de op die Fichardtpark sportdag

HNK Gholf:
Fareez Alexander van HNK het algeheel 2de uit 23 spelers geëindig op die Fichardtpark Sportdag.

Reagan Woodbridge van HNK het algeheel 1ste geëindig in die Junior afdeling by die Van Druten Ope. Sy het ook 2de uit 74 spelers gekom met die” Net score”.

HNK Skiet by Fichardtpark Sportdag:
Ian Mandy behaal 424 uit 600 punte
Altus Calitz behaal 399 uit 600 punte
Shihaam Sulliman behaal 429 uit 600 punte

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal