)

Uppie-atlete na Kimberley

Die afgelope Saterdag, 2 Februarie, het Hoërskool Upington se atlete aan `n Uitnodiging Byeenkoms te Kimberley deelgeneem.

Ten spyte van nat en winderige toestande, het die atlete pragtig presteer. Dié relatiewe jong spannetjie het 13 individuele medaljes verower en 3 aflosspanne het brons medaljes gekry.

Die medaljes was as volg:

Jaco Fourie o/14: Spiesgooi – Brons en Hoogspring – Brons
Normadean Williams o/14: Hoogspring – Brons
Macneil Hendricks o/15: Verspring – Brons
Janneke Engels o/15: 90mH – Silwer
SP Janse van Rensburg o/15: Driesprong – Brons
Andrew Makoloi o/19: 1500m – Brons
Andries Engelbrecht o/19: Hoogspring – Silwer
Roelf van der Merwe (Snr): 200m – Brons en 100m – Brons
JJ Snyders o/17: 400m – Goud (Rekord); 400m H – Goud en 200m – Brons

Die atlete het nog `n stywe seisoen wat voorlê en ons hoop dit gaan net elke keer beter.

Foto bo vlnr: Roelf van der Merwe, SP Janse van Rensburg, Jaco Fourie, Andries Engelbrecht, Janneke Engels, Andrew Makoloi, Macneil Hendricks en JJ Snyders

Afwesig: Normadean Williams

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal