)

Uppies Rugbyspeler vereer deur Bernito ná sy dood

Ná die tragiese heengaan van Bernito du Plessis, gr. 10 leerder aan Hoërskool Upington vroeër vanjaar, het sy ouers met `n pragtige gebaar sy nagedagtenis by Hoërskool Upington verewig.

Sy ouers het `n trofee geskenk wat elke jaar aan die beste o/16 rugbyspeler geskenk moet word. Hierdie jaar het die trofee gegaan aan Eric Swanepoel. Eric was `n klasmaat van Bernito en ook `n baie waardige wenner van die trofee.

Eric was stomgeslaan nadat hy die trofee Maandagoggend tydens die Saalbyeenkoms ontvang het.

Wat `n pragtige manier om `n klasmaat se nagedagtenis te vereer.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal