)

Hoërskool Upington O/14 Netbal blink uit!

Die O/14 netbaldogters van Hoërskool Upington is vanjaar `n baie gelukkige groepie meisies.

Hulle gedy onder die nuweling juffrou by die skool, Juf Melize Symington. Hulle vaar nog sover die jaar baie goed en baie word nog van hul verwag.

Sekere instansies op die dorp het hul potensiaal raakgesien en hul geborg met pragtige T-hemde en sportsakke.

KFC was verantwoordelik vir 3 stelle oefenhempies en Lange, Carr en Wessels vir rugsakke. Baie dankie aan al die borge! Ons glo hulle gaan jul trots maak.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal