)

Uppies speel netbal teen Augsburg

Hoƫrskool Upington het die naweek kragte gemeet teen die magtige Augsburg van Clanwilliam. Die dogters het baie goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg:

HU 0/14B verloor Augsburg 0/14A 4 – 12

HU 0/15B verloor Augsburg 0/16B 6 – 24

HU 0/17B verloor Augsburg 0/19C 13 – 17

HU 0/14A wen Augsburg 0/14A 15 – 5

HU 0/15A wen Augsburg 0/16A 20 – 9

HU 0/17A wen Augsburg 0/19B 21 – 10

HU 0/19A wen Augsburg 0/19A 25 – 11

Foto van links agter: Nicolene Loots, Di-Marie Visser, Juf Christine Esterhuizen, LichƩ Prinsloo, Melonice Kordom, Dirette Oberholster, Lorraine Groenewald, Cleo Minnaar.

Voor van links: Ayanda Esau, Janice Avenant, ChanƩ Avenant, Beryl Ndhlovu

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal