Die skole streekskompetisie vir skaak het plaasgevind op Saterdag 17 Maart 2018 te Hoƫrskool Upington. Ses Uppie-leerders het deelgeneem. In die dogters o/19 groep het Chrizelle Strydom eerste en Christina du Plessis tweede plek behaal. Hulle is opgeneem in die streekspan. Steven Smith is opgeneem in die seuns o/19 span.
Foto:
Christina du Plessis,Ā Steven Smith en Chrizelle Strydom