)

Hoërskool Noord-Kaap se 1ste krieketspan weer Noord-Kaap Skole Wenners

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Die afgelope naweek was die Noord-Kaap T20 uitspele.

Ons tweedespan verloor ongelukkig in die kwart-finaal teen Duineveld en Hopetown.

Die eerstespan het vir Hopetown in die kwart-finaal met 8 paaltjies gewen en vir Duineveld met 7 paaltjies in die semi-finaal. Verder het hulle  Kathu met 75 lopies in die finaal gewen.

Die eerstespan is vir die 9de jaar in ‘n ry die Noord-Kaap Skole wenners!

Hulle speel Vrydag teen St. Andrews in die Knights Franchise Finaal op die Diamond Oval.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17354,17355,17356,17357,17358,17359,17360,17361″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal