)

Laerskool Stulting First Lego League by

Mnr. Tiaan Muller van Laerskool Stulting, was bevoorreg om die program as toeskouer te kon waarneem. Stulting sien uit daarna om in die nabye toekoms ook sy staal in hierdie program te wys. 

Die “First Lego League” het die afgelope naweek plaasgevind. Dit is ‘n internasionale program wat daarop gemik is om leerders se belangstelling in Wetenskap, Tegnologie, Ingeneurswese en Wiskunde aan te wakker.

Hierdie program was by die Noord Kampus van die NMU in Port Elizabeth aangebied. ‘n Paar skole en klubs het teen mekaar gekompeteer om na die nasionale rondte deur te dring. Later sal daar dan ook ‘n internasionale rondte plaasvind om uit te vind wie dit is wat op die gebied van kodering en robotika koning kraai.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal