)

Hoërskool Cradock verkies nuwe prefekte

Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock het die afgelope twee weke ‘n verkiesing gehou vir die nuwe prefekte van 2018.

Groot vreugde het geheers met die aankondiging van díe nuwe groep leiers wat die skool in 2018 sal verteenwoordig.  Hoewel die hoofleiers eers tydens die vierde kwartaal verkies en aangewys word is dit reeds duidelik dat dít nie ‘n maklike taak sal wees nie omrede daar soveel sterk candidate is wat hulself goed van die taak sal kwyt.

CHS is opgewonde oor hierdie nuwe groep leiers.  Hulle het ‘n groot en belangrike verantwoordelikheid wat op hul skouers rus, maar ons is seker dat hierdie Kwaggas die skoene van die laaste paar jaar goed sal volstaan en sal help bou aan die toekoms van die skool.

Op die foto heel bo:

Agter vlnr:  Janade Bouwer, Shané de Waal, Marike Dannhauser, Houghlynne Swarts, Hanneke du Preez, Jeanri Nortje, Maryke Costerus, Beatrice van Wyk, Phaphama Bacela, Chulumanco Beja, Pelisa Landu, Ilana Steenkamp, Delaré Schoeman

Voor vlnr:  Dirkie Cronje, Iviwe Booysen, Chuma Dilima, Ryan Gowar, Siya Caku-Caku, Siphe Nofokuka

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal