Die o/14A-netbalspan met me. Lynelle Grobler (afrigter) links agter, mnr. Jacques Potgieter in die middel agter en me.Catrien Potgieter regs agter.
(Foto verskaf)
Die o/14 A netbalspan van Hoƫrskool Ermelo bedank mnr. en me. Jacques en Catrien Potgieter vir die span se sakke. Dankie vir die lojale ondersteuning teenoor die Erries.
Die span sien uit na ‘n opwindende seisoen en ‘n mooi netballoopbaan by HoĆ«rskool Ermelo.